Reply to comment

  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.
  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.
  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.

GNOME 3.0 vrygestel!

Na baie werk het die GNOME projek 'n splinternuwe weergawe vrygestel: GNOME 3! Die bietjie wat ek met GNOME shell gespeel het, het my heelwat beïndruk. Ek beveel aan dat elkeen dit ten minste op 'n stadium probeer vir 'n ruk.

Die vertalers moes baie hard werk vir hierdie weergawe. Tale wat niks gedoen het nie, sou omtrent 5% geval het in terme van volledigheid. Daar is dus baie werk gedoen in die tale waar die ondersteuning op soortgelyke vlakke is as tevore. Uit die Afrikaanse span, bedank ek almal wat gehelp het met die vertaalwerk: Hermien, Jan-Carel, Petrus, Coert (en Samuel wat my gereeld help met 'n professionele opinie).

Ons vier die vrystelling Saterdag met 'n partytjie in Pretoria.

Ek is GNOME

Reply

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd>
  • Lines and paragraphs break automatically.

More information about formatting options

M
9
i
U
U
K
Enter the code without spaces and pay attention to upper/lower case.