Die Translate-projek het onlangs weergawe 2.1.0 van Pootle vrygestel. Pootle is 'n webgebaseerde stelsel vir vertaling en die bestuur van vertalings.
Hierdie is 'n groot nuwe weergawe na 'n lang ontwikkelingstyd. Dit het verskeie nuwe funksies waaroor ek wou skryf. Daar is omtrent 'n duisend veranderinge aangebring sedert weergawe 2.0, afgesien van die verbeteringe aan die Translate Toolkit.
Die volledige artikel (in Engels).
Comments
Post new comment