Baie mense het seker al gehoor, maar ek skryf tog maar gou dat Firefox 3.5 gister vrygestel is. Toe ek pas gekyk het (2009-07-01 11:00) is dit al meer as 6 500 keer uit Suid-Afrika afgelaai.
Wat die Afrikaanse weegawe betref:
Versprei die nuus sodat ons Suid-Afrikaners in hulle duisende oorskakel na Firefox 3.5.