Wie is dié?

  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.

Ek is passievol oor die lewe en veral oor taal en tegnologie. Ek werk by Translate.org.za en droom van 'n wêreld waar mense hulle eie tale kan gebruik vir alles wat hulle doen. En ek glo in veeltaligheid wat nie bloot tweedetaal Engels beteken nie. Ek glo en hoop my werk in die gebied van lokalisering maak 'n positiewe bydrae vir mense regoor Afrika en die res van die wêreld.

My woordeboek sê: frappant?, b.nw. en bw. Wat 'n sterk indruk maak; opmerklik, opvallend, in die oog lopend.