Reply to comment

  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.
  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.
  • : Function ereg() is deprecated in /var/www/translate.org.za/blogs/friedel/includes/file.inc on line 895.

Jongste Pootle-nuus

Sommer 'n paar los nuusitems van die afgelope ruk oor Pootle.

  • 'n Onderhoud met Dwayne oor Pootle
  • Ons het die Pootle-dokumentasie heelwat uitgebrei. Help ons gerus om areas te identifiseer wat verbeter moet word en help gerus met die skryfwerk!
  • Julen werk aan 'n AJAX-koppelvlak vir vertaling aanlyn met Pootle. Ek is reeds baie opgewonde hieroor. Ons werk aan goeie eenheid tussen hoe Pootle en Virtaal werk.
  • Ons het begin met 'n afdeling op ons wiki oor Pootle se ontwerp. Dit het nou al uitgebrei met nuwe idees en beplanning, heelwat daarvan deel van Igor Afanasyev se opwindende nuwe werk met Pootle se voorkoms. Ek hoop om meer hieroor te skryf.
  • Alaa maak nou werk klaar aan 'n vrystelling met klein verbeteringe op 2.1.1. Hopelik kan ons Pootle 2.1.2 môre vrystel.
  • Daar is soveel nuwe Pootle-installasies dat ons skaars met hulle kan tred hou! Ons is baie opgewonde om al die versillende dinge te sien wat mense daarmee doen.

Pootle 2.2 gaan fantasties wees!

Reply

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
  • Web page addresses and e-mail addresses turn into links automatically.
  • Allowed HTML tags: <a> <em> <strong> <cite> <code> <ul> <ol> <li> <dl> <dt> <dd>
  • Lines and paragraphs break automatically.

More information about formatting options

+ two = ten
Solve this math question and enter the solution with digits. E.g. for "two plus four = ?" enter "6".