from projects import *

Hierdie bladsy bevat 'n lys van my Translate.org.za-projekte asook persoonlike projekte wat ek hier skandeloos adverteer.

Translate.org.za-projekte:

  • Spelt - 'n Eenvoudige grafiese program om woord in 'n taaldatabasis met hul stamwoorde te konnekteer. Spelt gaan gebruik word as deel van 'n groter projek om speltoetsers te maak vir tale waar lys-gebaseerde speltoetsers nie deug nie.
  • CorpusCatcher - 'n Stel opdraglyn-programmetjies (twee op die oomblik) wat die "interwebs" deursoek vir teks wat vir taalkorpora gebruik kan word. Dit is deel van dieselfde omvattende projek as Spelt.

Persoonlike projekte:

  • Mailmanman - Mechanized-gebaseerde outomasie van Mailman poslys-administrasie.