Die kalenders van Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae verskaf inligting aangaande openbare vakansiedae van 2008-2010 in die elf amptelike tale. Nooit weer hoef 'n publieke vakansiedag of een van daardie spesiale vakansiedae op Maandae vergeet te word nie. Gebruik hierdie kalenders om u moedertaal te bevorder of bloot om ons veeltaligheid te vier. |
|
Lees meer...
|