| Suid-Afrikaanse joernaalplanete |
|
Wie skryf joernale in hulle taal? Ons hou joernaalskrywers in al die amptelike tale dop. Sommige tale het natuurlik geen skrywers nie, maar ons hoop dat as dit u taal is, u 'n joernaal in u taal sal begin. Besoek Blogger.com of WordPress en begin u eie joernaal. Besoek die joernaalplaneet in u taal: Zoeloe, Tswana, Afrikaans, Xhosa, Ndebele, Sotho, Noord-Sotho, Swati, Tsonga, Venda. |
| Volgende > |
|---|


