Home arrow News arrow Top Stories arrow Ander sagteware in Afrikaans
Ander sagteware in Afrikaans
Hier is 'n lys van ander sagteware wat beskikbaar is in Afrikaans. Ons was betrokke by sommige van hierdie projekte, maar in ander gevalle is dit die werk van ander vrywilligers, organisasies of besighede wat nie noodwendig met ons geaffilieer is nie.

Vry sagteware

Nievry sagteware

  • Windows XP (afsonderlike taalpak)
  • Microsoft Office (afsonderlike taalpak)
  • Opera (afsonderlike taalpak)
  • XnView

Dienste of webwerwe

  • Wikipedia in Afrikaans
  • Google (werk outomaties as mens se webblaaier op Afrikaans gestel is)
  • NetVibes (werk outomaties as mens se webblaaier op Afrikaans gestel is)
 
Next >