Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Sowetan: Die reg het 'n nuwe taal
Sowetan: Die reg het 'n nuwe taal
Sowetan berig dat Tswana vir die eerste keer gebruik is as voertaal vir die verrigtinge in 'n hof in die Noordwesprovinsie.

"Wat vandag gebeur het, is 'n verwesenliking van 'n kabinetresolusie van 2003 om gelykheid onder alle Suid-Afrikaanse tale te bewerkstellig"

Lees die volledige artikel in die Sowetan  
 
< Vorige   Volgende >