| Welkom Maties |
Ons het pas die Suid-Afrikaanse weergawe van OpenOffice.org 3 vrygestel in Afrikaans, Engels en Noord-Sotho; dit kan gratis afgelaai word vanaf ons webwerf. Moenie daar stop nie, koop ook ons boek "Maak Deure Oop". So word mens behendig met OpenOffice.org, kry 'n CD, installasiesteun, en verseker dat ons kan voortgaan om OpenOffice.org te vertaal in Suid-Afrikaanse tale. |
|||
| < Vorige | Volgende > |
|---|




